book-icon Uitgawe Maart 2018

Vlaskywe met grenadella-versiersel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Francois Oberholster

1. Voer ’n vierkantige bak waarin 9 Tennis­ beskuitjies knus pas met bakpapier uit (dit help met die uitkeerslag). Pak 9 van die beskuitjies in ’n vierkant onderin die bak.

2. Maak die vla Verhit die melk in ’n klein kastrol tot net onder kookpunt. Klits die res van die vulsel bestanddele saam tot glad. Giet die melk geleidelik by die vlamengsel terwyl jy aanhoudend klits om te keer dat klonte vorm. Skep alles terug in die kastrol en klits verder oor matige hitte tot die vla dik en gaar is.

3. Giet die helfte van die vla oordie eerste laag beskuitjies en pak nog ’n laag beskuitjies bo-­op.Giet nou versigtig die res van die vla oor en bedek met die laastelaag beskuitjies. Laat die tertheeltemal afkoel voor jy dit in dieyskas laat stol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees