book-icon Uitgawe Augustus 2021

Gaste bly nou lekker in dié ou plaasstal op Malmesbury

akkreditasie
 Wat ’n groentetuin vir gaste se gebruik moes wees, word oorgeneem deur wildedagga en meerjarige basilie. Tussenin groei daar ook spinasie, bone en salies. Agter die gastehuis steek die Paardeberg uit.
Wat ’n groentetuin vir gaste se gebruik moes wees, word oorgeneem deur wildedagga en meerjarige basilie. Tussenin groei daar ook spinasie, bone en salies. Agter die gastehuis steek die Paardeberg uit.

Foto’s Greg Cox l Produksie Marian van Wyk

Die storie van die ornamentele wingerdprieel verduidelik hoe dinge op Kalmoesfontein werk: Cornelia Badenhorst wou iets voor hul nuwe gastehuisie Die Stal plant wat die stoepie sou beskerm teen die bakkende somerson. Elke keer wanneer sy “ornamentele wingerd” op die inkopielys geskryf het, het haar man, Adi, dit doodgetrek. Hoekom plant sy nie iets wat kan vrugte dra nie, wou hy weet. 

Want in hierdie boerdery moet mens en dier en plant iets bydra om van AA Badenhorst Family Wines ’n sukses te maak. Die plaas lê op die Jakkalsfonteinpad, so 21km buite Malmesbury in die Swartland. ’n Mens is verbaas wanneer jy by die eenvoudige plaashek kom, maar as jy om jou kyk en die gestroopte landskap sien, verstaan jy dat dit presies inpas in die omgewing. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees