book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

Ongelooflike opknap! Van oudmodies tot stylvol in Simonstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al die plafonne is verwyder en die dakbalke ontbloot om in te pas by die oopplanontwerp. Die houtvloer is geverf met Rich Coatings in Solid Black; naaswit is gekies vir die sitkamer. Arti sê dis tot nog toe die beste verf wat sy al op ’n houtvloer gebruik het; dit kom nooit af nie, selfs al skrop jy die hout.  Strooikussings van Isobel Sippel

Foto’s Henrique Wilding l Produksie Marian van Wyk

Die ingang is verfraai met ’n dammetjie en nuwe paadjie, terwyl ’n lasergesnyde paneel langs die motorafdak detail verskaf.

Arti Canaris was nog altyd dol oor Simonstad aan die Valsbaaise kus naby Kaapstad. In 2016 het sy van ’n natuurreservaat bo dié vlootbasis na ’n 43 jaar oue huis in die middedorp getrek. “Simonstad bied die beste van alle wêrelde: geboue met ’n geskiedenis, majestueuse berge, watervalle, warm seewater, weggesteekte strande, oulike winkels en ’n hegte gemeenskap,” vertel Arti met ’n glimlag. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees