Foto’s Elza Cooper • Stilering Amanda van Wyngaardt
Om ’n eie kamer vir jou verjaardag te kry, is seker een van die grootste geskenke waarvoor ’n kind, vinnig op pad na sy tienerjare, kan wens.
En dis presies wat Edward en Ziska McGilton vir hul seun Ethan vir sy tiende verjaardag gegee het.