book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022
Deel

’n Salon in die bos

akkreditasie
Die Lemmers het die venstersitplek aan die westekant uit die staanspoor beplan. Die inspirasie kom van ’n Pinterest-foto uit Skandinawië. Wehrner het die houtverskaffer gevra vir ’n ekstragroot plank van 600 mm breed en 2 m lank. “Almal lê hier. Die kat, die hond Micky, salonkliënte, jy kan jou rekenaar inprop en jou koffie hier neersit...” sê Wehrner trots. “Ek beplan ’n waterelement voor die venster vir die wildsbokkies en het reeds Clivias geplant.”

Foto’s Greg Cox 

WIE WOON HIER? Wehrner en Annette Lemmer

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees