book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

In Mei | Junie 2022 se Tuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Trends is darem maar ’n fassinerende verskynsel. Hoe ’n sekere styl begin posvat en voor jy jou oë kan uitvee, sien jy dit oral.

Dit gebeur in die modewêreld, met grimering, natuurlik in dekor – selfs vakansiebestemmings, plaaslik en oorsee...   Ek verwonder my altyd aan hoe trends ontstaan.

Dink nou maar aan die mooi skoolstyl-staalraamvensters wat ’n mens in soveel opknapprojekte sien. Die ontwerp is glad nie nuut nie, maar iewers het iemand nie lank terug nie met ’n tikkie nostalgie besluit dié ouskoolse (woordspeling aspris!) ontwerp is presies wat hulle wil hê, en kort voor lank was dit oral.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees