book-icon Uitgawe Oktober | November 2022

Karin Brynard skryf: as lekker kuier sleg is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Illustrasies Derika Volpi en Paula Dubois 

'n Lekker kuier met interessante gesprek, weet ek hier in my suffelste dekade, is moontlik een van die plesierigste seëninge van onse kudde-bestaan. Maar dan is daar dié kuiers wat jou siel verskrompel tot ’n hopie as. Self dra ek steeds die letsels van die gesin Van Aswegen uit my vervloë kindertyd.

’n Troppie aarts-rare mense wat ons klokslag op ’n Sondag ná kerk tuis gaan voorlê het. Ons moes altyd eers vir Pa wag, wat as hoofouderling nog een of ander hoofouderling-like ding moes doen, ons wat swetend in ’n warm kar sit en wag. Nugter weet waarmee pa-hulle besig was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Februarie | Maart 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees