book-icon Uitgawe April 2023
Deel

Karin Brynard skryf: ’n Preek vanuit ’n kis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Illustrasies Derika Volpi en Paula Dubois 

Twee-uur op ’n smoorwarm Februarie-middag in Stellenbosch en die eeue oue kerkklokke klink uit die middedorp uit op. Eerste gelui.

Ek kom traag in beweging, trek hare reg en soek die koelste skoon bloes in my kas. Hoekom gaan ek enigsins, wonder ek. Ek het die oom dan skaars geken. Maar hy was goed vir Ma in haar laaste jare in die ouetehuis, toe die demensie haar soms baie deurmekaar gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

April 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees