book-icon Uitgawe September 2022

Karin Brynard skryf: Om te begin...

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Illustrasies Derika Volpi en Paula Dubois 

As die eerste botseltjies begin sigbaar raak, waai daar so ’n effense mismoedigheidjie oor my binnestes. So ’n ou sielesuggie. My kop is nog nie reg hiervoor nie. My lyf allermins.Ek wil nog snoes wees. In my lekker wollies rondloop, vuurmaak, soggens wit wolkies asem blaas wanneer ek met die hond gaan stap.

Ek hou van die skerp kontraste van winter. Van bome wat slaap en berge onder wit komberse, kinderwange wat rooi gloei in die ysige wind, en dan weer die stil goud van lemoene in die diepgroen boorde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees