2021-Garden World-Somerfees ‘Tuine vir die Siel’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Verskaf

Die tema vir vanjaar se somerfees, van Vrydag 22 Oktober tot Sondag 5 Desember by Garden World, is ‘Tuine vir die Siel’. Ontwerpertuine – nuut sowel as oorgemaak – sal die jongste tuintendense vertoon en vernuftige oplossings vir klein buiteruimtes aanbied deur die gebruik van ’n verskeidenheid plante en natuurlike harde landskapelemente. Met die oog op die heersende neigings in 2021 is ons doelwit met vanjaar se Somerfees om Gesondheid, Welstand en Rehabilitasie uit te beeld – iets wat alle besoekers aan die tuine diep raak.

In die mentorskap-tuine val die klem op herbedink en herversier; hierdie afdeling sal hope inspirasie bied vir tuiniers met ’n beperkte begroting. Garden World is in Beyers Naudé-rylaan in Muldersdrift.

Skakel 011 957 2545 of 011 957 2047 vir inligting oor die Somerfees en om vir praatjies en slypskole te bespreek, of besoek gardenworld.co.za.

Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees