book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

JJ van Rensburg gee raad oor misvormde aalwynblomme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Elanie Jonker van Robertson skryf: Ek het ’n vreemde groeisel op heelparty van my aalwyne opgelet. Wat sou dit veroorsaak? 

JJ antwoord: Hierdie abnormale groeisels is aalwynkanker. Dit word veroorsaak deur ’n insek bekend as ’n galmyt, wat die siekte van een plant na ’n ander oordra. Sny die aangetaste blomme en groeisels af en spuit die aalwyne dan met Seizer 100-insekdoder volgens die aanwysings op die verpakking. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees