book-icon Uitgawe Augustus 2019

Fynbos kraai koning in dié inheemse tuin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Foto’s Francois Oberholster 

Inheemse plante kraai koning in Nola Muller Viotti se tuin in Noordhoek. En danksy dié plante is haar tuin heeljaar kleurvol en wemel dit van lewe.

“Ek kan met redelike sekerheid sê 95% van my plante is inheems aan die Wes-Kaap. Dit is eintlik net van die aalwyne en ’n paar erikas wat nie natuurlik hier voorkom nie. Met soveel plante wat hier hoort, is ek altyd verseker van iets wat blom. Dit lok ook ’n oorvloed voëls, bye, skoenlappers, akkedisse, luiperdskurwepaddas, vleirotte, veldmuise en af en toe selfs ’n slang,” vertel sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees