book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Lesertuin: ’n Plattelandse oase

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoofhuis op die plaas is sowat 160 jaar oud en was bouvallig toe Kobus Kloppers en Retha Alberts dit gekoop het. “Ons moes by die Erfeniskommissie toestemming kry en het saam met die argitek gewerk om die verbouings so oorspronklik en sensitief moontlik te doen,” vertel Retha. Vinke maak nes in die kareeboom terwyl varings, agapante, wilderabarber en Watsonias die dam omraam. “Ons het die Watsonia-bolle by vriende gekry; dit groei maklik en vermeerder vanself. Dit lyk ook pragtig as ’n mens ’n groot bos in ’n vaas rangskik.”

Foto’s Jeandri Streicher

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Mei | Junie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees