book-icon Uitgawe Julie 2022

Lesertuin: ’n Verrassing in die Karoo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In die agtertuin ontmoet ’n see van kleur, volheid en ongekunstelde orde jou oog. Johan het die geharde doringbome behou vir hul skaduwee waaronder die plante gedy. Salie, eetbare artisjokke, stokrose en veral die ‘Iceberg’-rose heel agter getuig van ’n tuinontwerper wat weet hoe om Karoogrond in te kleur.

Foto’s Amora Erasmus

WIE WOON HIER? Johan Lubbe en sy twee windhonde, Thomas en Lilly

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Augustus 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees