Die geheim is dat jy die produktiewe fase so lank moontlik moet probeer uitrek.
• Oes gereeld Hoe meer jy pluk, hoe meer groente sal die plante, veral boontjies, vorm.
• Versterk groente wat ’n lang oesseisoen het Eiervrugte, tamaties, soetrissies en pampoene sal baat vind by ’n kaliumryke misstof soos Ludwig’s Vigorosa 5:1:5.