book-icon Uitgawe Desember 2021 | Januarie 2022

Huisplant van die maand: Hoya carnosa ‘Tricolor’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SUPPLIED

Hoya carnosa ‘Tricolor’ is ’n rankplant wat lieflik lyk wanneer dit oor ’n hangmandjie se rand tuimel, maar sy lang, slap ranke kan ook deur ’n hoepel of raam geweef word vir trefkrag in die huis.

Met sy mooi groen-wit-en-pienk blare is dié bont Hoya ’n groot gunsteling vir dié tegniek. Die plant vra baie helder maar indirekte lig in ’n warm, humiede vertrek, en moenie te veel water kry nie. Laat die grond effens uitdroog voor jy natmaak. 

As half-sukkulente epifiet onttrek dit vogtigheid en voedingstowwe uit die lug, wat beteken dis droogtebestand en maklik om te versorg. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees