book-icon Uitgawe Desember l Januarie 2021

Huisplant van die maand: Ornamentele rissie

akkreditasie

Die vrugte staan in regop trosse bo blinkgroen blare uit en verkleur namate hulle ryp word. As ornamentele kultivar is die vrugte eetbaar, maar nie juis smaaklik nie. Waardeer dit liewer as huisplant of op ’n sonnige stoeptafel. Hulle vra helder lig binnenshuis, en grond wat eweredig klam is. Plant dit ná die feestyd uit in ’n tuin- of groentebedding.

KONTAK ballstraathof.co.za

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees