book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

Huisplant van die maand: Usambaraviooltjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die plante neem baie min plek in beslag en vaar die beste in helder, indirekte lig. Draai die potte elke week sodat al die blare lig kry, en sny dooie blomme af om meer blomme aan te moedig. Te veel water is dié viooltjies se grootste vyand; laat die grond uitdroog voor jy natmaak. Die beste manier is om die pot 30 minute lank in lou water te laat staan om genoeg vog op te neem; laat dit dan dreineer. 

KONTAK: lvgplants.co.za 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees