book-icon Uitgawe September 2021

Plant jou vetplante in hangmandjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Elsie Booysen van Worcester skryf Kan ’n mens vetplante met sukses in hangmandjies plant, en het hulle bepaalde behoeftes?

John Sauer van Ngena Succulents antwoord Vetplante is uitstekende kandidate vir hangmandjies, aangesien hulle meer gehard is as ander plante, minder gereeld water vra en maklik is om te versorg. Gaan jy met vakansie, sal hulle oorleef selfs al droog die grond ’n week of twee lank uit.

Wanneer jy ’n hangmandjie beplant, kies een of twee uitblinkers soos Echeveria, Pachyveria of mini-aalwyne as glanspunte; plant dan vullers soos rankende Sedums, Crassula en Oscularia tussenin en rondom, waar dit oor die mandjie se rand kan tuimel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees