book-icon Uitgawe November l Desember 2020

Plant ’n kanna vir blom- en blaarkleur reg deur die jaar

akkreditasie

Foto’s Francois Oberholster l Stilering Melissa Rautenbach

Vir ’n treffende vertoning in jou tuin, plant ’n groot groep kannas (hibriede van Canna indica) bymekaar – hetsy in ’n bedding, op jou sypaadjie of al met jou inrit langs. Dié staatmakers blom van November tot in Maart in rooi, oranje, geel, salm, roospienk, appelkoos en selfs roomkleur. Dit lyk ook mooi in ’n gemengde bedding; plant ’n groep van drie of vyf saam met blomstruike en meerjariges.

Die plant se blaarkleur is net so treffend soos sy blomme. Sommige se blare is bronsbruin, ander heldergroen of ’n meer subtiele donkergroen, terwyl party veelkleurige blare het wat lyk asof dit gestreep is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees