book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

Só plant jy jou vetplante in potte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Petra van Enselen van Krugersdorp skryf: Ek het ’n stoep reg rondom my huis en wil graag die plaasgevoel versterk met vetplante in potte. Sal dit werk? 

John Sauer van Ngena Succulents antwoord: Vetplante sal beslis werk, mits hulle hope helder lig, en natuurlik, ’n bietjie son kry, hoewel dit nie noodsaaklik is nie. Jy sal dalk net die potte moet herrangskik namate die lig volgens die seisoene verander. Oorweeg terracotta- of erdepotte om by jou beoogde voorkoms te pas. 

Ek rangskik graag drie potte met dieselfde vetplante daarin bymekaar, soos spekboom, aalwyn (veral hibriede soos ‘Pink Blush’), garingboom soos die ornamentele artisjok-agawe (Agave parryi) of die dwergskoenlapper-agawe (Agave potatorum ‘Kichiokan’). Ekstra-groot Echeverias soos ‘Afterglow’ of ‘Giant Blue Curls’ werk ook goed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees