Spoggerige huisplant van die maand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Alocasia amazonica ‘Bambino’ is een van daardie miniatuur-huisplante (tot 30 cm hoog) wat almal “net eenvoudig móét hê” omdat hulle so klein en oulik is!

Dit dra treffende donker, skildvormige blare met silwer are. Plaas dit in ’n warm, humiede vertrek waar dit helder indirekte lig kry; laat die grond amper uitdroog voor jy natgooi. Indien die plant deur rooispinnekop aangetas word, beteken dit die vertrek is nie vogtig genoeg nie. Spuit met verdunde neemolie en skuif die plant na ’n vogtiger ruimte of nader aan jou lugbevogter.

KONTAK lvgplant.co.za 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees