book-icon Uitgawe Oktober I November 2021

Die rooskenner Ludwig Taschner gee raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Francis Alberts van Gqeberha skryf :Ek is so teleurgesteld in my ‘Hestrie’-roos – die blomstele is korter as gewoonlik en nie geskik om te pluk nie. Is dit normaal vir hierdie roos?

Ludwig antwoord: Indien die roosstele onnatuurlik kort is en reeds knoppe gevorm het, is dit waarskynlik ’n teken dat daar nie genoeg water op wortelvlak is nie. Druk ’n vurk in die grond en wikkel dit sodat dit gate vorm, pleks van die grond los te maak. Gooi dan goed nat – jy behoort binne ’n paar dae ’n verskil te sien. Wanneer baie water na die stele, blare en blomme beweeg, sal die plant nie net gesonder lyk nie, maar ook beter bestand wees teen hitte en droë wind. Die blomme sal ook langer aan die struik hou. 

KONTAK: ludwigsroses.co.za

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees