book-icon Uitgawe September 2021

Die rooskenner Ludwig Taschner gee raad oor klimrose

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Felicity Jacobs van Heathfield, Kaapstad, skryf Ek wil graag klimrose plant wat dié somer sal blom. Wat beveel jy aan?

Ludwig antwoord Klimrose soos ‘Aperitif’, ‘Crème Caramel’, ‘Cherry Garland’, ‘Golden Showers’, ‘Climbing Iceberg’, ‘Golden Celebration’, ‘Don Juan’, ‘Isidingo’ en ‘Guelilah’ is ideaal vir ’n muur, pilaar of prieel.

Anders as die eertydse klimrose wat net een keer per jaar in die lente geblom het, spog die meeste moderne kultivars so te sê aanhoudend deur die seisoen met blomme.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees