book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

Só maak jy seker jou orgideë blom keer op keer

akkreditasie
Orgideë behoort aan die Orchidaceae-familie met sowat 28?000 verskillende spesies wat oral oor die wêreld in verskillende habitatte groei. Baie orgideë, soos die bekende Phalaenopsis, is lugplante (epifiete); hulle aard in bome, met wortels wat in die lug hang. Dié tipe orgidee is deesdae ’n gewilde huisplant wat vir lank blomme dra.

Foto’s Jeandri Streicher l Stilering Melissa Rautenbach

Wie kan nou die versoeking weerstaan om ’n pragtige Phalaenopsis-orgidee te koop of vir ’n blomliefhebber een present te gee? Maar wanneer dit klaar geblom het, word dié plante dikwels eenkant toe geskuif of gaan dit selfs dood. Cobus Coetzee, tuinboukundige by Woolworths, verduidelik hoe om dié plante te versorg én weer aan die blom te kry...

Aangesien Phalaenopsis-orgideë lugplante is, moet hul wortels glad nie in water staan nie. Gee jy te veel water, gaan die plant sommer dood. Die orgideë kan wel in bas of Sphagnum-mos (ook bekend as veenmos) gekweek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees