Beplan jou groentetuin

Omdat verskillende groentes in verskillende seisoene beter aard, moet jy in die herfs jou wintergroentetuin en in die lente jou somergroentetuin beplan en plant. Hier is raad hoe:

1 In ’n groot groentetuin is daar plek om ’n verskeidenheid groentes – en sommer baie van elke soort – te kweek.

1211FOxmassirlowry-50MOBI

2 ’n Groentetuin is nie net vir die agterplaas bedoel nie. Kweek jou groente in jou voortuin, met ’n netjies gesnoeide heining om dit nog mooier te laat lyk.

1012FOrosehohenhort-5MOBI

3 Selfs gebruikte motorbande kan werk as jy groente wil plant. Maak die bande met ’n goeie grondmengsel vol en plant jou gunsteling-groentes daarin.

TUIS/HOME

4 Selfs gebruikte motorbande kan werk as jy groente wil plant. Maak die bande met ’n goeie grondmengsel vol en plant jou gunsteling-groentes daarin.

0612FObalconyveggies-1MOBI

Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees