book-icon Uitgawe Oktober | November 2021

Bring lewe op jou stoep met die kleur en geur van plante

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pelargonium
Pelargonium

Draadmandjies met ’n veselvoering werk goed. As jy deur die materiaal knip, kan jy rankplante reg rondom die buitekant van die mandjie plant met ’n treffende fokusplant in die middel. Die ondergenoemde inheemse plante sal gedy in houers; plant hulle in grond wat goed dreineer en sny gereeld terug om hulle in toom te hou.

• Heuningklokkiesbos (Freylinia lanceolata) word bewonder vir sy roomgeel buisvormige blomme wat ’n hemelse heuninggeur afskei om voëls en vlinders te lok. 

• Wilderoosmaryn of kapokbos (Eriocephalus africanus) groei vinnig en het sterk aromatiese blare. In die winter spog dit met wit, madeliefieagtige blomme met ’n pers hartjie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees