book-icon Uitgawe Desember 2021 | Januarie 2022

Kies wit blomme en subtiele beligting vir die feestyd en sorg só dat jou tuin saans lééf!

akkreditasie
Probeer hierdie somer iets nuuts deur jou tuin saans te laat gloei wanneer jy en jou gaste daar kuier. Kies plante met wit blomme wat lieflik sal uitstaan in die skemer, en raak kreatief met feetjieligte en lanterns om elegansie, sjarme en ’n tikkie betowering aan saamweestye in die maanskyn te verleen.

Kies hierdie 10 treffers vir potte, mandjies en blombeddings waar buiteligte hulle op hul mooiste sal vertoon:

Wit verbena – as grondbedekker of in houers

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Mei | Junie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees