book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Saai jou boerbone voor die winter kom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Kweek dit só

• Oorweeg ‘Longpod Aquadulce’, ’n stewige erfeniskultivar wat 1 m hoog groei en lang peule dra met groot, plat liggekleurde sade binne-in. 

• Boerbone vra volson, beskutting teen die wind en verkies swaarder, vrugbare grond wat met kompos verryk is. Voeg 2:3:2- of 3:1:5-kunsmis by arm grond. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Mei | Junie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees