book-icon Uitgawe Mei | Junie 2022

Vetplant van die maand: Echeveria-kultivars

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Firelight
Firelight

Dié mooi Echeveria-kultivars, inheemsaan Mexiko, is sterk, tekstuurryke vetplante met groot immergroen rosette bestaande uit diggekrulde blare. In die laatsomer sal hulle jou verras met lang stingels wat helderoranjerooi blomme dra. 

Kweekwenke

Krulblaar-Echeverias hou van sanderige grond wat goed dreineer in spikkel- of halfskadu. Maak seker hulle kry genoeg lig sodat die blare hul lieflike kleur behou, maar moenie dat volson hulle brand nie. Die hoeveelheid lig en son wat jou plant kry, sal die kleur en helderheid van die blare bepaal. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees