book-icon Uitgawe Augustus 2019
Deel

Die vere maak die voël

akkreditasie

Hy verdien sy brood en botter deur toeriste na plekke soos die Krugerwildtuin en die Kgalagadi-oorgrenspark te neem, en Pieter Venter van Sandton laat nie ’n geleentheid verbygaan om ’n roofvoël langs die pad af te neem nie.

“Hierdie berghaan het langs die pad gesit toe ek hom afneem. Dit was op die Biyamiti-singel tussen Skukuza en Malelane in die Krugerwildtuin, en hy het sowat 20 m van ons af in ’n boom gesit. Ons het hom seker ’n halfuur lank dopgehou voordat ons later vort is.

“Hy het bly sit.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan