book-icon Uitgawe Februarie 2019

FOTO'S: As die natuur pronk

akkreditasie
Fujifilm FinePix HS 10; fokuslengte 126 mm; 1/250ste van ’n sekonde; f5,6; ISO 400.
Fujifilm FinePix HS 10; fokuslengte 126 mm; 1/250ste van ’n sekonde; f5,6; ISO 400.

Wanneer hy nie sy brood en botter as eiendomsagent verdien nie, pak Dries Dreyer van Theresapark in Pretoria sy tas en gaan verken die res van Suider-Afrika.

Ons was deel van ’n toergroep wat in Botswana met Hunter’s Road langs tot bo by Kasane gery het. Die  ouens was nogal skepties oor my Hyundai ix35 en die Skipper Ranger wat ek gesleep het. Maar my sleepkombinasie het die pyp gerook en ons het dit tot in die Chobe-reservaat gemaak.

Daar het ons met ’n aluminiumbootjie tot by die Sedudu-eiland gevaar – en dít is waar ek dié foto geneem het. Die fyn detail – soos die hare langs die tand – is vir my treffend en sorg vir ’n interessante foto.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan