Ons lesers was voor in die koor by dié drie aksiebelaaide leeutonele.
1. Leeus vs. Buffel, Krugerwildtuin
’n Trop leeus versus 'n groep alleenloperbuffels: Wie dink jy gaan wen?
Die lesers Emmi en Coenie Fick het die toneel vasgevang. Hulle vertel: "Die buffels het in hulle spore omgedraai en gevlug terwyl die leeus uit hulle onderskeie lokvalposisies verskyn het..."
Lees die storie en kyk na al die foto's hier.
2. Vier leeuwyfies vs. luiperdmannetjie, Balule
Die leser Jan Ooms, van Nederland, het gesien hoe vier wyfies ’n volwasse luiperdmannetjie omsingel en aanval.
Lees die storie en kyk na al die foto's hier.
3. ’n Ongewone wildebeesvangs, Serengeti
Dié lesers was gelukkig om dié vangs in die Serengeti te sien. Hulle was veral verstom oor wat ná die vangs gebeur het… Kyk hier na die foto’s en lees wat ons kenner oor die gedrag sê.
Lees die storie en kyk na al die foto's hier.
Hierdie artikel het in Januarie 2019 (Weg #171) verskyn. Ons probeer nuwe inligting bywerk, maar feite en geite kon intussen verander het – stuur 'n e-pos na digitaal@weg.co.za as jy so iets raaksien.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET