Canon 5D Mk. III Canon 70-200 mm-lens
MICHAEL VERTEL: Dit was ’n bloedige warm dag in Namibië se Etosha- nasionale park en daarom het hierdie olifant ’n bietjie “son-skerm” aangesit. Ek het ’n hele spul foto’s van die olifant geneem, maar hierdie een het uitgestaan.