book-icon Uitgawe Maart 2020

Mense se lense: Ons beste lesersfoto's

akkreditasie

IG: @w_reyneke Nikon D500 Nikon 600 mm-lens

Hierdie is naby die Ganab-watergat in die Namib-Naukluft- nasionale park geneem.

Ek het die kameelperd vroegoggend gesien en besluit om laatmiddag terug te gaan vir nog foto’s. Die toneel was mooi met die son wat agter die kameelperd sak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan