book-icon Uitgawe September 2019
Deel

Seldsame naaldekoker by Swadini gesien

akkreditasie
Die oostelike knipstertjie
Die oostelike knipstertjie

Die oostelike knipstertjie is ’n baie seldsame en skugter soort naaldekoker, en is pas by Swadini afgeneem deur Antoinette Snyman. Dit is, sover bekend, die eerste oostelike knipstertjie wat in Suid-Afrika afgeneem is, berig die dagblad Beeld. Twee larwes is glo voorheen in die land gesien – een by die Oribiravyn en die ander by die Nkomatirivier.

Die oostelike knipstertjie kom in Zimbabwe teenaan die grens van Mosambiek voor. Dit is die eerste keer in die jare sestig beskryf. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan