book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

40 jaar van die GS!

akkreditasie

Die eerste van BMW se GS-motorfietse, die R80G/S, is in 1980 bekend gestel – G/S staan vir gelände-straße (Duits vir “veldstraat”) – en het van 1981 tot 1985 die Parys-Dakar-veldtydren oorheers.

Daarna het die avonturier Ed Culberson in 1987 ’n 80G/S gebruik om die volle Pan-Amerikaanse “snelweg” – van Prudhoebaai in Alaska tot Ushuaia in Argentinië – die eerste keer via die berugte Darién-gaping met ’n voertuig te verower.

BMW se GS was dus nooit ’n obskure motorfiets nie, maar dit het ’n nismark gevul terwyl die res van die wêreld in daardie jare eerder versot was op superfietse en nie veel ag geslaan het op avontuurmotorfietse nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan