book-icon Uitgawe November 2019
Deel

Armadillo kry kleintjies

akkreditasie
Armadillo
Armadillo

Die tweede deur, aan die regterkant van die wa, word gebruik vir die storttent wat nou diékant van die wa opslaan. (Voorheen het die stort uit ’n hoë kas by die stert gevou, maar dié word nou ekstra pakplek.)

Die XTR302 is 18 cm langer as die Shack, met die onderstel self wat met 10 cm gerek is – wat natuurlik beteken die binnekant is ruimer. Boonop kry die romp deure by om van buite af by die spasie onder die bed uit te kom. Die bed strek van muur tot muur en kan ook as ’n eethoekie opgeslaan word.

Ander nuwighede is twee bykomende kaste voor in die romp, ’n hangkas en ’n klein handwasbak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan