book-icon Uitgawe Junie/Julie 2021

Boswaens: Huur of koop?

akkreditasie

Die oliemagnaat John Paul Getty het destyds gesê: “As die waarde van iets vermeerder, koop dit. As dit verminder, huur dit.”

Volgens Getty se logika moet niemand ’n motor besit nie, tensy dit eksotiese rygoed is waarvan die waarde toeneem. ’n LaFerrari, byvoorbeeld, het in 2013 nuut $1,4 miljoen gekos, maar deesdae haal hulle op veilings in Amerika tot $3,5 miljoen.

Gaan jy dieselfde oorvloedige oes hê wanneer jy jou ekspedisiebakkie oor ’n paar jaar verkoop, of is Getty so reg in die kol?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan