book-icon Uitgawe Desember 2017

Kyk daai Hyundai!

akkreditasie

Ons het 50 jaar lank op al wat ’n manier is gekamp en ek kan met gesag sê almal van hulle het nadele – óf dit vat te lank om op te slaan óf dit behels sleep of leerklim óf hulle is te swaar óf dit verg te veel werk.

Ons het iets nodig gehad wat eenvoudig en maklik is en wat vinnig op- en afslaan. Ons het besef ons moet iets kry wat aan ons behoeftes voldoen en nié ons begeertes nie. Ek het begin dagdroom, toe begin teken en toe met my vrou, Beverley, gesels en uiteindelik besluit om my eie ryhuis te bou.

Dit was van die begin af belangrik dat ek al die noodsaaklike dinge sou moes inpas wat ’n mens gebruik wanneer jy in ’n voertuig kamp. Dit moes ’n geval wees van stop, laai die tafel en stoele af, en ontspan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan