book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022
Deel

My wiele: ‘Nuwe’ ou Knersus

akkreditasie

Ná ’n rampspoedige toer in 2009 met my Volkswagen Syncro-bus het ek besluit om op te gradeer tot ’n meer konvensionele veldryer.

Ek het die donkerblou dak van Knersus – toe was dit nog nie sy naam nie – bo die ander karre sien uitsteek by ’n tweedehandsemotorhandelaar.

My maag het ’n draai gegee... en die koeël was deur die kerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan