book-icon Uitgawe Junie/Julie 2021

Nuwe Outback: Dieselfde, maar anders

akkreditasie

Subaru sê sy nuwe Outback is sy beste voertuig in die handelsmerk se geskiedenis. Die Outback word nou, vir die eerste keer in Afrika, in twee afwerkingvlakke aangebied: die Field- en Touring-model wat onderskeidelik R699 000 en R729 000 kos.

Dit stel klante glo in staat om ’n Outback te kies wat by hulle leefstyl pas. Die Field-weergawe het ’n sterker fokus op avontuur, terwyl die Touring luukser is. Die Field het byvoorbeeld materiaalbekleedsel en die Touring leer. Die Field het swart kentekens, swart syspieëltjies en swart wielvellings, terwyl die Touring se afwerking silwer en aluminium is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan