book-icon Uitgawe Februarie 2020
Deel

T-Cross is ’n kwaai Volla

akkreditasie
QuickPic.co.za
QuickPic.co.za

Jy het waarskynlik al van bevestigingsvooroordeel gehoor. Dis wanneer ’n teorie wêreldwyd so ingemessel is dat jy enige nuwe inligting wat jy inwin, gebruik om jou eie vooroordele te staaf.

Dit kan baie gevaarlik wees. Vra maar net die Engelse rugbyspan. Eddie Jones en sy manne het die Springbokke se vertoning in die Wêreldbekerhalfeindstryd teen Wallis gesien as bevestiging dat die Suid-Afrikaners die bal nie verder as Faf de Klerk se linkervoet kan versprei nie. En toe druk ons vleuels twee drieë om die wêreldbeker te wen!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan