book-icon Uitgawe Januarie 2020
Deel

Abba neem Renault onder hande

akkreditasie
Renault Trafic Van
Renault Trafic Van

Jos bou elke model volgens die spesifieke behoefte van sy klante, wat beteken geen twee modelle is noodwendig eenders nie.

Met die Renault, byvoorbeeld, omskep Jos dit in ’n ryhuis met plek vir vyf mense – daar’s slaapplek vir vier volwassenes en ’n kind. In dié weergawe lig die dak aan die voorkant soos ’n woonwa-opwipdak. Soos die dak lig, vorm dit ’n oppervlak vir die “boonste” bed; twee volwassenes kan hier slaap (die bed is 2 m lank).

Onder slaan die banke plat vir nog twee mense, en die voorste sitplekke swaai om – slaapplek vir ’n kind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan