book-icon Uitgawe April 2020
Deel

Afskrikmiddels teen slange – die feite

akkreditasie

Die gebruik van hierdie produkte is nie beperk tot Suid-Afrikaners nie – in lande soos die VSA en Australië word gewilde afskrikmiddels teen slange gemaak en gebruik.

Ongelukkig is daar geen middel wat slange afskrik nie, ten spyte van die stories wat mense jou vertel.

’n Klomp sogenaamde afskrikmiddels is in ’n laboratorium by die Universiteit van die Witwatersrand getoets. Navorsers het tot die gevolgtrekking gekom dat geen van dié middels ’n noemenswaardige uitwerking op slange het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan