book-icon Uitgawe April/Mei 2021

Aftrekplek: R523 tussen Waterpoort en Vivo

akkreditasie
Njalaboom, Limpopo
Njalaboom, Limpopo

Die R523 tussen Waterpoort en Vivo is ’n teerpad, maar dis beslis ook ’n agterpad.

Want waarheen ry jy as jy hierlangs ry? As jy hier boer, dan ry jy seker wes, dorp toe, Vivo toe – daar waar die Soutpansberg ophou. Of oos tot by die N1, en dan óór die Soutpansberg na Louis Trichardt.

Of jy is – soos ek – toevallig op pad van Vivo na Tshipise, maar nie lus om te vroeg op die N1 te klim nie. Daar’s nog ’n laaste tolhek (Baobab Plaza) kort duskant die afdraai van die N1 na Tshipise wat ek wil misry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan