book-icon Uitgawe September 2019
Deel

Agter die skerms: Annéne Maré

akkreditasie

Ek was nog altyd geïnteresseerd in verskillende lande. Ek was veral aangetrokke tot Japan met sy unieke kultuur en tradisies. Deur Engels te gee, kan ek maklik vir ’n lang ruk hier woon.

Ja! Die Springbokke se oefenkamp is in Kagoshima; ??dus is daar oral plakkate van hulle op straat.

Daar’s ook heelwat gesellighede in die stad om die inwoners aan die Suid-Afrikaanse kultuur bekend te stel. Lulama Smuts Ngonyama, die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Tokio, het een bygewoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan