book-icon Uitgawe Julie 2019
Deel

Agter die skerms: Kyra Tarr

akkreditasie
Kyra Tarr
Kyra Tarr

Het jy met Weg grootgeword?

Inderdaad! Om die waarheid te sê, ek het selfs as ’n agtjarige die destydse Wegbreek-tydskrif se bekendstelling op Greyton bygewoon.

My peetma, Marlene van Eeden, was in die beginjare betrokke by die tydskrif en daar was ’n foto’tjie van my in ’n ou Wegbreek – aan’ t springmielies eet by ’n kampvuur!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan