Ons het nie meer ’n kantoor nie; elkeen werk van die huis, die pad of veld af – versprei reg oor die land en nou ook die wêreld!
Lynne Fraser, ons jare lange kunshoof, is deesdae die hoof van ons “buitelandse kantoor” in Toronto, Kanada.
Hoe het jy in Kanada beland?