book-icon Uitgawe Februarie-Maart 2022
Deel

Agter Die Skerms: Marijcke Dodds

akkreditasie

Weg se lesers vertel elders in dié uitgawe hoe lekker hulle saam met hulle honde vakansie hou. Vir Marijcke Dodds, teksredakteur vir go!, Weg! se susterstydskrif, is sommige honde-uitstappies makliker as ander.

Ons chihuahua, Petit (9), is deel van die gesin sedert sy klein-hondjiedae. Nina (10) het ons by die organisasie Rhodesian Ridgeback Rescue & Rehab aangeneem toe sy drie jaar oud was.

Sy’s ons tweede rifrug – ons is gaande oor dié ras. Hulle het baie oefening nodig en is goeie pasmaats vir ’n aktiewe gesin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan